Share on LinkedInShare on LinkedIn

ARTICLE · 12 MAY 2026

Verstaan Die Finansies: Beginselgebaseerde Onderhandelinge Tydens IP-Waardasie

Beginselgebaseerde onderhandelinge tydens IP-waardasie vereis dat entrepreneurs finansiële state, ROI, beleggersrisiko en volhoubaarheid strategies verstaan.

South AfricaIntellectual Property

Ons het in 'n vorige artikel gepraat oor beginselvaste onderhandelinge tussen entrepreneurs en potensiële befondsers van die nuwe onderneming. Alhoewel onderhandelingsbeginsels universeel is, bly dit steeds ʼn groot uitdaging  dat die tegnologie-entrepreneur 'n visionêr is, terwyl die potensiële befondser na die omstandighede, naamlik die huidige finansiële state, sal kyk. Hierdie werklikheid kan slegs oorkom word as jy die inkomstestaat, balansstaat en kontantvloei so kan interpreteer dat jy die belegger kan oortuig dat konvensionele maatstawwe nie noodwendig van toepassing is nie – met ander woorde, om volhoubare gemene delers te vind. Dit is makliker gesê as gedaan wanneer jy nie 'n handelsgeskiedenis het nie, soos wat die geval is met die meeste nuwe ondernemings.

We operate a free-to-view policy, asking only that you register in order to read all of our content. Please login or register to view the rest of this article.

The content of this article is intended to provide a general guide to the subject matter. Specialist advice should be sought about your specific circumstances.

See more popular content from