Share on LinkedInShare on LinkedIn

ARTICLE · 13 MAY 2026

Beginselvaste Onderhandelings Nadat Jou IE Portefeulje Waardeer Is

IP valuation is a specialized field rooted in sustainability, illustrated by two interdependent trend lines: cash flow and sustainable growth. Following an IP valuation, principled negotiation techniques become essential for IP rights holders and entrepreneurs to successfully position value, growth, and sustainability when engaging with buyers or investors.

South AfricaIntellectual Property

IP-waardasie is 'n gespesialiseerde veld, soos in die vorige artikel verduidelik is. Opsommend is ons IE-waardasie hipotese gewortel in volhoubaarheid, geïllustreer deur twee interafhanklike tendenslyne, naamlik kontantvloei en volhoubare groei. In hierdie model sal daar altyd markkragte teenwoordig wees, gebaseer op finansiële lewensvatbaarheid, en 'n tegnologie- (of produk-) stoot, gebaseer op produkuitvoerbaarheid. Volhoubaarheid dien as die gemene deler wat noodsaaklik is vir die simbiotiese funksionering van mark en tegnologie kragte, anders kan geen waarde uit die onderliggende IE ontsluit word nie.

Sedert die publikasie van die eerste artikel oor IE waardasies het die outeur die geleentheid gehad om die IE-waardasie hipotese te kalibreer. Hierdie hipotese is ingebed in die onderhandelingsproses tussen die IP-regtehouer of entrepreneur en die koper of belegger. 'n Paar waarnemings is gemaak wat interessantheidshalwe in die meeste sektore teenwoordig is, of dit nou sagteware,

We operate a free-to-view policy, asking only that you register in order to read all of our content. Please login or register to view the rest of this article.

The content of this article is intended to provide a general guide to the subject matter. Specialist advice should be sought about your specific circumstances.

See more popular content from